Home

WHO WE ARE AND WHAT WE DO

Global Relief (GRf) is a South African based relief organization that facilitates professional and other volunteers to assist the survivors of major disasters around the world and empower the affected communities to take ownership of their own reconstruction.

Currently, we are assisting in Multitude camps for internally displaced people ( IDP’s) in Iraq, Syria, Middle East. More info about projects, new posts on our current page.

It all started when a group of volunteer medical people, a psychologist and civil engineers assisted earthquake survivors in Turkey, 1999.

Our medical volunteers provide medical treatment and our civil and structural engineers inspect buildings to determine their safety. Our psychosocial workers are trained to help survivors deal with the emotional trauma of a disaster.

We have provided essential services at major earthquake scenes in Turkey, Algeria, India, Iran and during the Southeast Asian tsunami of December 2004.

GRf is a volunteer organization. We rely heavily on donations from the public in order to continue providing these emergency services. Click here to make a secure online donation towards our emergency fund.

History 1999 - 2017


WIE ONS IS & WAT ONS DOEN

Global Relief (GRf) is ’n Suid-Afrikaans-gebaseerde hulp-organisasie wat professionele en ander vrywilligers fasiliteer om oorlewendes van rampe regoor die wêreld by te staan. Ons werkers is opgelei om oorlewendes by te staan met die emosionele trauma van ‘n ramp.

Ons is tans besig om vlugtendes in die kampe vir ontwortelde mense in Irak, Sirië en die Midde Ooste by te staan. Vir meer inligting, sien asseblief ons nuwe projekte op die “Current“-blad.

Dit het begin toe ‘n groep mediese personeel, ‘n sielkundige en siviele ingenieurs die oorlewendes van die aardbewing in Turkye in 1999 vrywillig bygestaan het.

Ons mediese vrywilligers verskaf mediese behandeling en ons siviele en strukturele ingenieurs inspekteer geboue om die veiligheid daarvan te bepaal.

Ons het noodsaaklike dienste verskaf in die areas waar groot aardbewings plaasgevind het, soos bv. in Turkye, Algerië, Indië en Iran asook gedurende die Suidoos-Asië tsunami in Desember 2004.

GRf is ‘n organisasie van vrywilligers. Ons maak staat op publieke skenkings om die nooddienste te kan lewer. Klik hier om ’n veilige aanlyn donasie tot ons fonds te maak.

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *


+ 4 = eight

You may use these HTML tags and attributes: <a href="" title=""> <abbr title=""> <acronym title=""> <b> <blockquote cite=""> <cite> <code> <del datetime=""> <em> <i> <q cite=""> <strike> <strong>